PSALMS 100:2
PSALMS 100:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Dien die HERE met blydskap, kom in sy teenwoordigheid met 'n gejubel.
Deel
Lees PSALMS 100PSALMS 100:2 Die Boodskap (DB)
Dien Hom met vreugde. Gaan na Hom toe. Sing vol blydskap en opgewondenheid.
Deel
Lees PSALMS 100PSALMS 100:2 Bybel vir almal (ABA)
Julle moet bly wees en julle moet die Here dien, julle moet voor Hom kom sing.
Deel
Lees PSALMS 100PSALMS 100:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Dien die HERE met blydskap; kom voor sy aangesig met gejubel.
Deel
Lees PSALMS 100PSALMS 100:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dien die Here met blydskap! Kom voor Hom met gejubel!
Deel
Lees PSALMS 100