PSALMS 100:3
PSALMS 100:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Erken dat die HERE God is; Hy het ons gemaak; aan Hom behoort ons, sy volk, die kleinvee wat Hy laat wei.
Deel
Lees PSALMS 100PSALMS 100:3 Die Boodskap (DB)
Jubel dit uit dat die Here die enigste God is. Die Here het ons gemaak. Elkeen van ons behoort aan Hom: ons is Syne. Ons leef elke dag uit sy hand. Die Here sorg vir ons net soos ’n skaapwagter sy skape versorg. Ons kan nie sonder die Here se goedheid klaarkom nie.
Deel
Lees PSALMS 100PSALMS 100:3 Bybel vir almal (ABA)
Julle moet weet dat die Here God is. Hy het ons gemaak, en ons is Syne, ons is sy volk, ons is die skape wat aan Hom behoort.
Deel
Lees PSALMS 100PSALMS 100:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Erken dat die HERE God is: Hy het ons gemaak, en ons is syne, sy volk en die skape van sy weide.
Deel
Lees PSALMS 100PSALMS 100:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Erken dat die Here God is: Hy het ons gemaak en ons is Syne, ons is sy volk, sy eie kudde.
Deel
Lees PSALMS 100