PSALMS 100:5
PSALMS 100:5 Bybel vir almal (ABA)
Want die Here is goed, Hy doen altyd wat Hy belowe het, Hy bly dieselfde vir elke geslag.
Deel
Lees PSALMS 100PSALMS 100:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Want die HERE is goed. Sy troue liefde hou aan vir altyd, sy trou is van geslag tot geslag.
Deel
Lees PSALMS 100PSALMS 100:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want die HERE is goed; sy goedertierenheid is tot in ewigheid, en sy trou van geslag tot geslag.
Deel
Lees PSALMS 100PSALMS 100:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
want die Here is goed, aan sy liefde is daar geen einde nie, sy trou duur van geslag tot geslag.
Deel
Lees PSALMS 100PSALMS 100:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Want die HERE is goed, vir ewig duur sy troue liefde, van geslag tot geslag sy trou.
Deel
Lees PSALMS 100