PSALMS 102:1
PSALMS 102:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
'N GEBED van 'n ellendige as hy beswyk en sy klagte uitstort voor die aangesig van die HERE.
Deel
Lees PSALMS 102PSALMS 102:1 Bybel vir almal (ABA)
'n Gebed vir iemand wat swaarkry, wanneer hy swak voel en by die Here wil kla.
Deel
Lees PSALMS 102PSALMS 102:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Gebed van 'n hulpelose wanneer dit met hom sleg gaan en hy sy klagte uitstort voor die Here.
Deel
Lees PSALMS 102PSALMS 102:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
'n Gebed. Van 'n magtelose wanneer hy kragteloos is en sy klag voor die HERE uitstort.
Deel
Lees PSALMS 102