PSALMS 102:12
PSALMS 102:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
My dae is soos 'n skaduwee wat lank geword het, en ek, soos die plante verdor ek.
Deel
Lees PSALMS 102PSALMS 102:12 Afrikaans 1983 (AFR83)
Soos 'n skaduwee wat lank word, is my lewe naby sy einde, ek is soos verdroogde gras.
Deel
Lees PSALMS 102PSALMS 102:12 Bybel vir almal (ABA)
My lewe is amper verby, dit is soos wanneer die skaduwee in die aand lank word en verdwyn. Ek is soos gras wat droog geword het.
Deel
Lees PSALMS 102PSALMS 102:12 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
My dae is soos 'n skaduwee wat lank word, en ek, soos onkruid verdroog ek.
Deel
Lees PSALMS 102PSALMS 102:12 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar U, HERE, sal vir ewig bestaan; en u gedagtenis van geslag tot geslag.
Deel
Lees PSALMS 102