PSALMS 102:17
PSALMS 102:17 Bybel vir almal (ABA)
Ja, die Here bou weer die mure van Sion, Hy wys vir almal dat Hy Koning is.
Deel
Lees PSALMS 102PSALMS 102:17 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
omdat die HERE Sion opgebou het, in sy heerlikheid verskyn het
Deel
Lees PSALMS 102PSALMS 102:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Wanneer die HERE Jerusalem herbou, sal Hy verskyn in sy heerlikheid
Deel
Lees PSALMS 102PSALMS 102:17 Afrikaans 1983 (AFR83)
want die Here gaan Sion weer opbou wanneer Hy in sy mag verskyn.
Deel
Lees PSALMS 102PSALMS 102:17 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
wanneer die HERE Sion herbou en Hy in sy majesteit verskyn.
Deel
Lees PSALMS 102