PSALMS 102:2
PSALMS 102:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
O HERE, hoor my gebed, en laat my hulpgeroep tot by U kom!
Deel
Lees PSALMS 102PSALMS 102:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
HERE, hoor tog my gebed! Laat my hulpkreet U bereik!
Deel
Lees PSALMS 102PSALMS 102:2 Die Boodskap (DB)
Here, help my as ek bid! Luister tog as ek U smeek om my nood te verlig!
Deel
Lees PSALMS 102PSALMS 102:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
HERE, luister na my gebed! Hoor my smeking om hulp!
Deel
Lees PSALMS 102PSALMS 102:2 Bybel vir almal (ABA)
Here, U moet na my gebed luister, U moet hoor hoe ek roep en vra dat U my moet help.
Deel
Lees PSALMS 102