PSALMS 102:21 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion
PSALMS 102:21 AFR83 (Afrikaans 1983)
die gekerm van die gevangenes gehoor en dié wat naby die dood was, bevry.
Deel
PSALMS 102 AFR83PSALMS 102:21 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
om die gekerm van die gevangene te hoor, om los te maak die kinders van die dood
Deel
PSALMS 102 AFR53PSALMS 102:21 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
om te luister na die smekinge van mense in tronke; om hulle wat veroordeel is, te red van die dood
Deel
PSALMS 102 NLVPSALMS 102:21 DB (Die Boodskap)
Hulle het Hom gesmeek dat Hy hulle moet help. Hulle was in groot moeilikheid. Die Here het hulle toe gehelp.
Deel
PSALMS 102 DBPSALMS 102:21 ABA (Bybel vir almal)
en Hy het gehoor dat die gevangenes kla en sug. Hy het oopgemaak en die mense gered wat naby die dood was.
Deel
PSALMS 102 ABAPSALMS 102:21 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
om die gesug van gevangenes te hoor, om dié wat gedoem was tot die dood, te bevry
Deel
PSALMS 102 AFR20PSALMS 102:21 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
om die Naam van die HERE in Sion te verkondig en sy lof in Jerusalem
Deel
PSALMS 102 CAB23