PSALMS 103:1-2
PSALMS 103:1-2 Bybel vir almal (ABA)
Van Dawid. Ek wil die Here prys, ek wil sy heilige Naam prys met my hele hart. Ek wil die Here prys, ek wil nie een ding vergeet wat Hy gedoen het nie.
Deel
Lees PSALMS 103PSALMS 103:1-2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
'N PSALM van Dawid. Loof die HERE, o my siel, en alles wat binne-in my is, sy heilige Naam! Loof die HERE, o my siel, en vergeet geeneen van sy weldade nie!
Deel
Lees PSALMS 103PSALMS 103:1-2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Van Dawid. Ek wil die Here loof, met alles wat in my is, wil ek sy heilige Naam loof. Ek wil die Here loof en nie een van sy weldade vergeet nie.
Deel
Lees PSALMS 103PSALMS 103:1-2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Van Dawid. Loof die HERE, o my siel, ja, alles wat in my is, sy heilige Naam! Loof die HERE, o my siel, en moenie enige van sy weldade vergeet nie
Deel
Lees PSALMS 103PSALMS 103:1-2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Loof die HERE, o my siel, en alles wat in my is, loof sy heilige Naam. Loof die HERE, o my siel, en vergeet nie al sy weldade nie.
Deel
Lees PSALMS 103