PSALMS 103:12
PSALMS 103:12 Bybel vir almal (ABA)
So ver soos die ooste van die weste is, so ver neem Hy ons sonde weg van ons.
Deel
Lees PSALMS 103PSALMS 103:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
So ver as die ooste verwyderd is van die weste, so ver verwyder Hy ons oortredinge van ons.
Deel
Lees PSALMS 103PSALMS 103:12 Afrikaans 1983 (AFR83)
So ver as die ooste van die weste af is, so ver verwyder Hy ons oortredinge van ons af.
Deel
Lees PSALMS 103PSALMS 103:12 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
So ver as wat die ooste verwyder is van die weste, so ver verwyder Hy ons oortredings van ons.
Deel
Lees PSALMS 103PSALMS 103:12 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
So ver as die ooste van die weste af is, so ver verwyder Hy ons oortredinge van ons.
Deel
Lees PSALMS 103