PSALMS 103:13
PSALMS 103:13 Afrikaans 1983 (AFR83)
Soos 'n vader hom ontferm oor sy kinders, so ontferm die Here Hom oor dié wat Hom dien.
Deel
Lees PSALMS 103PSALMS 103:13 Bybel vir almal (ABA)
Soos 'n pa jammer is vir sy kinders, so is die Here ook jammer vir die mense wat Hom dien
Deel
Lees PSALMS 103PSALMS 103:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Soos 'n vader hom ontferm oor die kinders, so ontferm die HERE Hom oor die wat Hom vrees.
Deel
Lees PSALMS 103PSALMS 103:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Soos 'n vader hom ontferm oor kinders, so ontferm die HERE Hom oor dié wat vir Hom ontsag het
Deel
Lees PSALMS 103PSALMS 103:13 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Soos 'n vader hom ontferm oor sy kinders, so ontferm die HERE Hom oor die wat Hom vrees.
Deel
Lees PSALMS 103