PSALMS 103:19
PSALMS 103:19 Bybel vir almal (ABA)
Die Here het sy troon in die hemel gesit, Hy is Koning van alles en almal.
Deel
Lees PSALMS 103PSALMS 103:19 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die HERE het sy troon in die hemel gevestig, en sy koninkryk heers oor alles.
Deel
Lees PSALMS 103PSALMS 103:19 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die Here het sy troon in die hemel gevestig, sy heerskappy strek oor alles en almal.
Deel
Lees PSALMS 103PSALMS 103:19 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die HERE het in die hemel sy troon gevestig, en sy heerskappy strek oor alles.
Deel
Lees PSALMS 103PSALMS 103:19 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die HERE het sy troon in die hemel gereed gemaak; en sy koninkryk heers oor alles.
Deel
Lees PSALMS 103