PSALMS 103:2
PSALMS 103:2 Bybel vir almal (ABA)
Ek wil die Here prys, ek wil nie een ding vergeet wat Hy gedoen het nie.
Deel
Lees PSALMS 103PSALMS 103:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Loof die HERE, o my siel, en vergeet geeneen van sy weldade nie!
Deel
Lees PSALMS 103PSALMS 103:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek wil die Here loof en nie een van sy weldade vergeet nie.
Deel
Lees PSALMS 103PSALMS 103:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Loof die HERE, o my siel, en moenie enige van sy weldade vergeet nie
Deel
Lees PSALMS 103PSALMS 103:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Loof die HERE, o my siel, en vergeet nie al sy weldade nie.
Deel
Lees PSALMS 103