PSALMS 103:3 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion

PSALMS 103:3 AFR83 (Afrikaans 1983)

Dit is Hy wat al my sonde vergewe, wat al my siekte genees

PSALMS 103:3 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

Wat al jou ongeregtigheid vergewe, wat al jou krankhede genees

PSALMS 103:3 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

Hy vergewe al jou sondes, en genees al jou siektes.

PSALMS 103:3 DB (Die Boodskap)

Dit is Hy wat my vergewe as ek verkeerde dinge doen. Hy maak my gesond.

PSALMS 103:3 ABA (Bybel vir almal)

Dit is Hý wat al my sondes vergewe en wat my gesond maak van al my siektes.

PSALMS 103:3 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

Hy wat al jou sondeskuld vergewe, wat al jou siektes genees

PSALMS 103:3 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

Wat al U ongeregtighede vergewe; wat al jou siektes genees