PSALMS 103:8
PSALMS 103:8 Bybel vir almal (ABA)
Die Here is goed vir mense wat swaarkry, Hy is genadig en geduldig, Hy doen altyd wat Hy belowe het.
Deel
Lees PSALMS 103PSALMS 103:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Barmhartig en genadig is die HERE, lankmoedig en groot van goedertierenheid.
Deel
Lees PSALMS 103PSALMS 103:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
Barmhartig en genadig is die Here, lankmoedig en vol liefde.
Deel
Lees PSALMS 103PSALMS 103:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Barmhartig en genadig is die HERE, geduldig en oorvloedig in troue liefde
Deel
Lees PSALMS 103PSALMS 103:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Barmhartig en genadig is die HERE, lankmoedig en groot van goedertierenheid.
Deel
Lees PSALMS 103