PSALMS 104:34
PSALMS 104:34 Bybel vir almal (ABA)
Ek bid dat die Here sal hou van wat ek dink, ek is bly dat Ek aan Hom behoort.
Deel
Lees PSALMS 104PSALMS 104:34 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Mag my oordenking Hom welgevallig wees; ék sal bly wees in die HERE!
Deel
Lees PSALMS 104PSALMS 104:34 Afrikaans 1983 (AFR83)
Mag hierdie bepeinsinge van my vir Hom aanneemlik wees! Ek wil my in die Here verbly.
Deel
Lees PSALMS 104PSALMS 104:34 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Mag my bepeinsing vir Hom aangenaam wees. Ek, ek sal my verheug in die HERE.
Deel
Lees PSALMS 104PSALMS 104:34 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
My oordenking oor hom sal soet wees: ek sal bly wees in die HERE.
Deel
Lees PSALMS 104