PSALMS 105:1
PSALMS 105:1 Bybel vir almal (ABA)
Julle moet vir die Here dankie sê, julle moet sy Naam sê, julle moet vir al die volke vertel wat Hy gedoen het.
Deel
Lees PSALMS 105PSALMS 105:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
LOOF die HERE, roep sy Naam aan, maak onder die volke sy dade bekend.
Deel
Lees PSALMS 105PSALMS 105:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Loof die Here! Roep Hom aan! Maak aan die nasies bekend wat Hy gedoen het.
Deel
Lees PSALMS 105PSALMS 105:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Prys die HERE, roep sy Naam uit; maak onder die volke sy dade bekend.
Deel
Lees PSALMS 105PSALMS 105:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Loof die HERE; roep sy Naam aan, maak sy dade bekend onder die volk.
Deel
Lees PSALMS 105PSALMS 105:1 Die Boodskap (DB)
Prys die Here! Bid tot Hom! Vertel vir almal op aarde wat die Here gedoen het.
Deel
Lees PSALMS 105