PSALMS 105:2
PSALMS 105:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Sing, psalmsing tot sy eer, spreek van al sy wonders.
Deel
Lees PSALMS 105PSALMS 105:2 Bybel vir almal (ABA)
Julle moet sing vir Hom, julle moet musiek maak vir Hom, julle moet praat oor al sy wonderwerke.
Deel
Lees PSALMS 105PSALMS 105:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Sing liedere, sing tot sy eer, vertel van al sy magtige dade.
Deel
Lees PSALMS 105PSALMS 105:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Sing vir Hom, besing Hom! Praat met oorgawe oor al sy wonderwerke.
Deel
Lees PSALMS 105PSALMS 105:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Sing tot eer van hom, psalmsing tot eer van hom; vertel van al sy wonderdade.
Deel
Lees PSALMS 105