PSALMS 105:3
PSALMS 105:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Roem sy heilige Naam. Wees bly, dienaars van die HERE!
Deel
Lees PSALMS 105PSALMS 105:3 Bybel vir almal (ABA)
Julle moet Hom prys, Hy is heilig. Almal wat die Here dien, moet wys dat hulle bly is.
Deel
Lees PSALMS 105PSALMS 105:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Beroem julle in sy heilige Naam; laat die hart van die wat die HERE soek, bly wees.
Deel
Lees PSALMS 105PSALMS 105:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Roem sy heilige Naam, laat dié wat die teenwoordigheid van die Here soek, bly wees.
Deel
Lees PSALMS 105PSALMS 105:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Beroem julle in sy •heilige Naam; laat die harte van hulle wat die HERE opsoek, bly wees.
Deel
Lees PSALMS 105