PSALMS 105:4
PSALMS 105:4 Bybel vir almal (ABA)
Julle moet die Here kom dien, Hy is sterk, julle moet altyd naby Hom wil bly.
Deel
Lees PSALMS 105PSALMS 105:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
Soek hulp en beskerming by die Here, soek gedurig sy teenwoordigheid.
Deel
Lees PSALMS 105PSALMS 105:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Vra na die HERE en sy sterkte; soek sy aangesig altyddeur.
Deel
Lees PSALMS 105PSALMS 105:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Soek die HERE en sy krag, soek voortdurend sy teenwoordigheid op.
Deel
Lees PSALMS 105PSALMS 105:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Soek die HERE en sy sterkte; soek sy aangesig altyddeur.
Deel
Lees PSALMS 105