PSALMS 106:1
PSALMS 106:1 Bybel vir almal (ABA)
Julle moet die Here prys. Julle moet vir die Here dankie sê, want Hy is goed, ja, Hy doen altyd wat Hy belowe het.
Deel
Lees PSALMS 106PSALMS 106:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
HALLELUJA! Loof die HERE, want Hy is goed, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.
Deel
Lees PSALMS 106PSALMS 106:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Prys die Here! Loof die Here, want Hy is goed, aan sy liefde is daar geen einde nie!
Deel
Lees PSALMS 106PSALMS 106:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Halleluja! Prys die HERE, want Hy is goed; ja, vir ewig duur sy troue liefde.
Deel
Lees PSALMS 106PSALMS 106:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Prys die HERE. Loof die HERE; want Hy is goed, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.
Deel
Lees PSALMS 106