PSALMS 106:14
PSALMS 106:14 Bybel vir almal (ABA)
Hulle was honger vrate in die woestyn, hulle het God getoets in die woestyn.
Deel
Lees PSALMS 106PSALMS 106:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En hulle het baie begerig geword in die woestyn en God versoek in die wildernis.
Deel
Lees PSALMS 106PSALMS 106:14 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hulle het skaamteloos meer kos geëis in die woestyn, daar in die barre wêreld het hulle die geduld van God beproef.
Deel
Lees PSALMS 106PSALMS 106:14 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hulle gulsigheid het hulle in die woestyn oorval; hulle het God uitgedaag in die wildernis.
Deel
Lees PSALMS 106PSALMS 106:14 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar het baie begeer in die woestyn en God in die woestyn versoek.
Deel
Lees PSALMS 106