PSALMS 106:15
PSALMS 106:15 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe het Hy hulle gegee wat hulle gevra het, maar hulle van siekte laat wegteer.
Deel
Lees PSALMS 106PSALMS 106:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Hy het gegee wat hulle gevra het, maar hulle ook getref met ’n siekte.
Deel
Lees PSALMS 106PSALMS 106:15 Bybel vir almal (ABA)
En Hy het vir hulle gegee wat hulle gevra het, maar Hy het hulle ook siek gemaak en maer laat word.
Deel
Lees PSALMS 106PSALMS 106:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe het Hy hulle gegee wat hulle gevra het, maar in hulle siel 'n maerte gestuur.
Deel
Lees PSALMS 106PSALMS 106:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hy het vir hulle gegee wat hulle gevra het, maar Hy het 'n verterende siekte in hulle kele laat ontstaan.
Deel
Lees PSALMS 106