PSALMS 106:3
PSALMS 106:3 Bybel vir almal (ABA)
Dit gaan goed met mense wat aanhou om reg te oordeel, met mense wat altyd reg doen.
Deel
Lees PSALMS 106PSALMS 106:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Welgeluksalig is hulle wat die reg bewaar, die wat altyd geregtigheid doen.
Deel
Lees PSALMS 106PSALMS 106:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Gelukkig is hy wat geregtigheid laat geskied en wat altyd doen wat reg is.
Deel
Lees PSALMS 106PSALMS 106:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dit gaan goed met mense wat die reg handhaaf, wat by elke geleentheid geregtigheid doen.
Deel
Lees PSALMS 106PSALMS 106:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Gelukkig is hulle wat die reg onderhou, te alle tye geregtigheid handhaaf!
Deel
Lees PSALMS 106