PSALMS 107:18 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion

PSALMS 107:18 AFR83 (Afrikaans 1983)

Alle kos het hulle laat walg, en hulle het by die dood omgedraai

PSALMS 107:18 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

hulle siel het 'n afsku gehad van elke soort voedsel, en hulle het tot by die poorte van die dood gekom.

PSALMS 107:18 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

Al hulle eetlus was weg, en die dood was naby.

PSALMS 107:18 DB (Die Boodskap)

Alle soorte kos het hulle naar gemaak. Hulle het by die dood omgedraai.

PSALMS 107:18 ABA (Bybel vir almal)

Hulle het naar geword, hulle kon niks eet nie, hulle was naby die dood.

PSALMS 107:18 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

Aan alle kos het hulle kele gewalg, hulle het tot by die poorte van die dood gekom.

PSALMS 107:18 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

Hulle siel het 'n afsku van alle soorte vleis; en hulle het nader gekom na die poorte van die dood.