PSALMS 107:6
PSALMS 107:6 Bybel vir almal (ABA)
Toe dit sleg gaan met hulle, het hulle geroep en gevra dat die Here hulle moet help, en Hy het hulle gered, hulle het nie meer swaargekry nie.
Deel
Lees PSALMS 107PSALMS 107:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe het hulle die HERE aangeroep in hul benoudheid; uit hul angste het Hy hulle gered.
Deel
Lees PSALMS 107PSALMS 107:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
maar in hulle nood het hulle na die Here geroep om hulp en Hy het hulle gered uit hulle ellende.
Deel
Lees PSALMS 107PSALMS 107:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Toe het hulle in hulle nood na die HERE om hulp geroep; uit hulle benoudheid het Hy hulle gered.
Deel
Lees PSALMS 107PSALMS 107:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Toe het hulle die HERE aangeroep in hul benoudheid, en Hy het hulle uit hul benoudhede verlos.
Deel
Lees PSALMS 107