PSALMS 107:9
PSALMS 107:9 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy het die dors geles van dié wat versmag het, Hy het die goeie in oorvloed gegee aan dié wat honger gely het.
Deel
Lees PSALMS 107PSALMS 107:9 Bybel vir almal (ABA)
Hy gee vir mense wat dors is, genoeg om te drink, Hy laat honger mense lekker eet, meer as genoeg.
Deel
Lees PSALMS 107PSALMS 107:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
want Hy het die dorstige siel versadig en die hongerige siel met die goeie vervul.
Deel
Lees PSALMS 107PSALMS 107:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
want Hy het die dors van hulle kele geles, en die honger van hulle kele het Hy gestil met wat goed is.
Deel
Lees PSALMS 107PSALMS 107:9 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want Hy versadig die verlangende siel en vervul die hongerige siel met goedheid.
Deel
Lees PSALMS 107