PSALMS 108:12
PSALMS 108:12 Bybel vir almal (ABA)
O God, U het ons weggestoot, U gaan nie saam met ons soldate wanneer hulle oorlog gaan maak nie.
Deel
Lees PSALMS 108PSALMS 108:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Het U, o God, ons nie verwerp nie? En U trek nie uit, o God, saam met ons leërs nie.
Deel
Lees PSALMS 108PSALMS 108:12 Afrikaans 1983 (AFR83)
U het ons verstoot, o God, U trek nie saam met ons leërs uit nie, o God!
Deel
Lees PSALMS 108PSALMS 108:12 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Is dit nie U, o God, wat ons verstoot het nie? U, o God, trek nie meer saam met ons leërs uit nie.
Deel
Lees PSALMS 108PSALMS 108:12 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Gee ons hulp van benoudheid, want tevergeefs is die hulp van 'n mens.
Deel
Lees PSALMS 108