PSALMS 108:4
PSALMS 108:4 Bybel vir almal (ABA)
Ek wil hê al die volke moet hoor wanneer ek vir U dankie sê en vir U sing.
Deel
Lees PSALMS 108PSALMS 108:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ek wil U loof onder die volke, o HERE, en psalmsing tot u eer, onder die nasies
Deel
Lees PSALMS 108PSALMS 108:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
Onder die volke wil ek U loof, Here, onder die nasies u lof besing
Deel
Lees PSALMS 108PSALMS 108:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ek wil U dank onder die volke, HERE, ek wil U besing onder die nasies
Deel
Lees PSALMS 108PSALMS 108:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want u goedertierenheid is groot bo die hemele, en U waarheid reik tot by die wolke.
Deel
Lees PSALMS 108