PSALMS 109:26
PSALMS 109:26 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Help my, HERE my God! Verlos my na u goedertierenheid
Deel
Lees PSALMS 109PSALMS 109:26 Afrikaans 1983 (AFR83)
Help my, Here my God, red my in u troue liefde
Deel
Lees PSALMS 109PSALMS 109:26 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Help my, HERE my God; verlos my in u troue liefde
Deel
Lees PSALMS 109PSALMS 109:26 Die Boodskap (DB)
Here, my God, help my tog! Help my asseblief uit die moeilikheid uit. U het u kinders baie lief.
Deel
Lees PSALMS 109PSALMS 109:26 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Help my, HERE my God! Red my op grond van u troue liefde.
Deel
Lees PSALMS 109