PSALMS 109:30
PSALMS 109:30 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ek sal die HERE hardop loof met my mond, en onder baie sal ek Hom prys
Deel
Lees PSALMS 109PSALMS 109:30 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Met my mond sal ek die HERE met oorgawe prys, tussen baie mense sal ek Hom loof
Deel
Lees PSALMS 109PSALMS 109:30 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Ek sal aanhou om die HERE te dank, Hom prys te midde van ’n menigte.
Deel
Lees PSALMS 109PSALMS 109:30 Bybel vir almal (ABA)
Ek wil aanhou om vir die Here dankie te sê, ek wil Hom prys waar baie mense dit kan hoor
Deel
Lees PSALMS 109PSALMS 109:30 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dan sal ek my lof aan die Here laat weerklink en Hom voor 'n groot skare prys
Deel
Lees PSALMS 109