PSALMS 109:31
PSALMS 109:31 Bybel vir almal (ABA)
want Hy help die mens wat niks het nie. Die Here red hom wanneer mense hom oordeel en sê dat hy skuldig is.
Deel
Lees PSALMS 109PSALMS 109:31 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want hy sal staan aan die regterhand van die arme, om hom te red van die wat sy siel veroordeel.
Deel
Lees PSALMS 109PSALMS 109:31 Die Boodskap (DB)
Hy help almal wat sy hulp nodig het! Hy help mense teen skurke wat ander seermaak.
Deel
Lees PSALMS 109PSALMS 109:31 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
want Hy staan aan die regterhand van die behoeftige om hom te verlos van die wat hom veroordeel.
Deel
Lees PSALMS 109PSALMS 109:31 Afrikaans 1983 (AFR83)
want Hy staan by die arme en red hom van dié wat hom ter dood wil veroordeel.
Deel
Lees PSALMS 109