PSALMS 11:3
PSALMS 11:3 Bybel vir almal (ABA)
Julle vra: Julle vra: “Wat kan 'n mens doen wat reg wil lewe? “Wat kan 'n mens doen wat reg wil lewe? Daar is niks meer wat vas staan nie.” Daar is niks meer wat vas staan nie.”
Deel
Lees PSALMS 11PSALMS 11:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
As die fondamente omgegooi word, wat kan die regverdige doen?
Deel
Lees PSALMS 11PSALMS 11:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
As die fondamente ondermyn word, wat kan die regverdige daaraan doen?”
Deel
Lees PSALMS 11PSALMS 11:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
As die fondamente afgebreek word, wat kan 'n regverdige dan doen?”
Deel
Lees PSALMS 11PSALMS 11:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
As die fondamente vernietig word, wat kan die regverdige doen?
Deel
Lees PSALMS 11