PSALMS 11:4
PSALMS 11:4 Bybel vir almal (ABA)
Maar ek sê: Die Here is in sy gewyde tempel, Maar ek sê: Die Here is in sy gewyde tempel, Hy is in die hemel waar sy troon staan, Hy is in die hemel waar sy troon staan, en Hy sien die mense, Hy kyk wat hulle doen. en Hy sien die mense, Hy kyk wat hulle doen.
Deel
Lees PSALMS 11PSALMS 11:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die HERE is in sy heilige paleis; die troon van die HERE is in die hemel; sy oë sien, sy ooglede toets die mensekinders.
Deel
Lees PSALMS 11PSALMS 11:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die Here is in sy heilige tempel! Die Here is op sy troon in die hemel! Sy oë is oop, sy oë keur die mensekinders.
Deel
Lees PSALMS 11PSALMS 11:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die HERE is in sy •heilige paleis, die HERE – in die hemel is sy troon. Sy oë sien; sy blik toets die mensekinders.
Deel
Lees PSALMS 11PSALMS 11:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die HERE is in sy heilige tempel, die troon van die HERE is in die hemel: sy oë kyk, sy ooglede beproef, die mensekinders.
Deel
Lees PSALMS 11