PSALMS 11:5
PSALMS 11:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die Here onderskei tussen regverdige en goddelose. Wie geweld liefhet, haat Hy.
Deel
Lees PSALMS 11PSALMS 11:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die HERE – 'n regverdige toets Hy, maar in 'n goddelose en iemand wat geweld liefhet, het Hy 'n weersin.
Deel
Lees PSALMS 11PSALMS 11:5 Die Boodskap (DB)
Die Here kyk of dié wat reg lewe sy toets slaag. Hy het geen tyd vir daardie spul wat alles met hulle vuiste en wapens wil uitsorteer nie.
Deel
Lees PSALMS 11PSALMS 11:5 Bybel vir almal (ABA)
Hy kyk wat die mense doen, Hy kyk wat die mense doen, die mense wat reg lewe die mense wat reg lewe én die mense wat verkeerd doen, én die mense wat verkeerd doen, en Hy haat mense wat wreed is teen ander mense. en Hy haat mense wat wreed is teen ander mense.
Deel
Lees PSALMS 11PSALMS 11:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die HERE toets die regverdige; maar sy siel haat die goddelose en die wat geweld liefhet.
Deel
Lees PSALMS 11