PSALMS 111:2
PSALMS 111:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die werke van die HERE is groot, gesoek onder almal wat daarin behae het.
Deel
Lees PSALMS 111PSALMS 111:2 Bybel vir almal (ABA)
Die Here het groot dinge gedoen. Almal wat bly is oor wat Hy gedoen het, onthou dit.
Deel
Lees PSALMS 111PSALMS 111:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Gimel. Die werke van die HERE is groot; Dalet. nagespeur word hulle deur almal wat daar 'n welbehae in het.
Deel
Lees PSALMS 111PSALMS 111:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die werke van die Here is groot, almal wat daarin vreugde vind, dink daaroor na.
Deel
Lees PSALMS 111PSALMS 111:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Indrukwekkend is die werke van die HERE, 'n bron van nadenke vir almal wat vreugde daarin vind.
Deel
Lees PSALMS 111