PSALMS 115:11
PSALMS 115:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
Julle wat die Here dien, vertrou op die Here! Hy help en beskerm julle.
Deel
Lees PSALMS 115PSALMS 115:11 Bybel vir almal (ABA)
Die mense wat die Here dien, moet op Hom vertrou, Hy help hulle en Hy beskerm hulle.
Deel
Lees PSALMS 115PSALMS 115:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Julle wat die HERE vrees, vertrou op die HERE: Hy is hulle hulp en hulle skild.
Deel
Lees PSALMS 115PSALMS 115:11 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Julle wat vir die HERE ontsag het, vertrou op die HERE! Hy is hulle hulp en hulle skild.
Deel
Lees PSALMS 115PSALMS 115:11 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Julle wat die HERE vrees, vertrou op die HERE; Hy is hulle hulp en hulle skild.
Deel
Lees PSALMS 115