PSALMS 115:14
PSALMS 115:14 Afrikaans 1983 (AFR83)
Mag die Here julle talryk maak, julle én julle kinders.
Deel
Lees PSALMS 115PSALMS 115:14 Bybel vir almal (ABA)
Ek bid dat die Here julle meer sal laat word, julle en julle kinders.
Deel
Lees PSALMS 115PSALMS 115:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die HERE sal julle vermenigvuldig, julle en jul kinders.
Deel
Lees PSALMS 115PSALMS 115:14 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Mag die HERE julle meer maak, julle en julle kinders.
Deel
Lees PSALMS 115PSALMS 115:14 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die HERE sal julle meer en meer vermeerder, julle en julle kinders.
Deel
Lees PSALMS 115PSALMS 115:14 Die Boodskap (DB)
Die Here sal vir julle ’n baie groot nageslag gee en julle baie maak.
Deel
Lees PSALMS 115