PSALMS 115:15
PSALMS 115:15 Bybel vir almal (ABA)
Ek bid dat die Here julle sal seën, Hy wat die hemel en die aarde gemaak het.
Deel
Lees PSALMS 115PSALMS 115:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Julle is geseënd deur die HERE wat hemel en aarde gemaak het.
Deel
Lees PSALMS 115PSALMS 115:15 Afrikaans 1983 (AFR83)
Mag die Here julle seën, Hy wat hemel en aarde gemaak het.
Deel
Lees PSALMS 115PSALMS 115:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Mag julle geseën word deur die HERE wat hemel en aarde gemaak het.
Deel
Lees PSALMS 115PSALMS 115:15 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Julle is geseën deur die HERE wat hemel en aarde gemaak het.
Deel
Lees PSALMS 115