PSALMS 116:5
PSALMS 116:5 Bybel vir almal (ABA)
Die Here is genadig, Hy doen reg, ons God is goed vir mense wat swaarkry.
Deel
Lees PSALMS 116PSALMS 116:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die HERE is genadig en regverdig, en onse God is 'n ontfermer.
Deel
Lees PSALMS 116PSALMS 116:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die Here is genadig en regverdig, ons God ontferm Hom oor ons.
Deel
Lees PSALMS 116PSALMS 116:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Genadig is die HERE en regverdig; ons God is barmhartig.
Deel
Lees PSALMS 116PSALMS 116:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Genadig is die HERE en regverdig; ja, ons God is genadig.
Deel
Lees PSALMS 116