PSALMS 117:2
PSALMS 117:2 Bybel vir almal (ABA)
want Hy doen altyd wat Hy belowe het, Hy bly altyd dieselfde. Julle moet die Here prys!
Deel
Lees PSALMS 117PSALMS 117:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want sy goedertierenheid is geweldig oor ons, en die trou van die HERE is tot in ewigheid. Halleluja!
Deel
Lees PSALMS 117PSALMS 117:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
want sy liefde vir ons is sterk, aan die trou van die Here is daar geen einde nie! Prys die Here!
Deel
Lees PSALMS 117PSALMS 117:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
want magtig oor ons is sy troue liefde, ja, die trou van die HERE is vir ewig. Halleluja!
Deel
Lees PSALMS 117PSALMS 117:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want sy goedertierenheid is groot oor ons, en die trou van die HERE is tot in ewigheid. Prys die HERE.
Deel
Lees PSALMS 117