PSALMS 118:1
PSALMS 118:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Loof die HERE; want Hy is goed, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.
Deel
Lees PSALMS 118PSALMS 118:1 Bybel vir almal (ABA)
Julle moet vir die Here dankie sê, want Hy is goed, ja, Hy doen altyd wat Hy belowe het.
Deel
Lees PSALMS 118PSALMS 118:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
LOOF die HERE, want Hy is goed, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid!
Deel
Lees PSALMS 118PSALMS 118:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Loof die Here, want Hy is goed, aan sy liefde is daar geen einde nie!
Deel
Lees PSALMS 118