PSALMS 118:22
PSALMS 118:22 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die steen wat die bouers geweier het, het die hoofsteen van die hoek geword.
Deel
Lees PSALMS 118PSALMS 118:22 Bybel vir almal (ABA)
Die klip wat die bouers nie wou gebruik nie, daardie klip het die belangrikste klip in die gebou geword.
Deel
Lees PSALMS 118PSALMS 118:22 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die steen wat die bouers verwerp het, het 'n hoeksteen geword.
Deel
Lees PSALMS 118PSALMS 118:22 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die klip wat deur die bouers afgekeur is, juis hy het die belangrikste klip in die gebou geword.
Deel
Lees PSALMS 118PSALMS 118:22 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die klip wat die bouers afgekeur het, het die hoeksteen geword.
Deel
Lees PSALMS 118