PSALMS 118:29
PSALMS 118:29 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Loof die HERE; want Hy is goed, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.
Deel
Lees PSALMS 118PSALMS 118:29 Bybel vir almal (ABA)
Julle moet vir die Here dankie sê, want Hy is goed, ja, Hy doen altyd wat Hy belowe het.
Deel
Lees PSALMS 118PSALMS 118:29 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Loof die HERE, want Hy is goed, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid!
Deel
Lees PSALMS 118PSALMS 118:29 Afrikaans 1983 (AFR83)
Loof die Here, want Hy is goed, aan sy liefde is daar geen einde nie.
Deel
Lees PSALMS 118PSALMS 118:29 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Prys die HERE, want Hy is goed; ja, vir ewig duur sy troue liefde.
Deel
Lees PSALMS 118