PSALMS 118:7
PSALMS 118:7 Bybel vir almal (ABA)
Wanneer die Here by my is en Hy help my, dan sal ek die mense oorwin wat my haat.
Deel
Lees PSALMS 118PSALMS 118:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die HERE is vír my as my helper; so sal ék dan neersien op die wat my haat.
Deel
Lees PSALMS 118PSALMS 118:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die Here is by my, Hy help my: ek sal neerkyk op dié wat my haat.
Deel
Lees PSALMS 118PSALMS 118:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die HERE is vir my, as my helper; en ek, ek sal op my haters neersien.
Deel
Lees PSALMS 118PSALMS 118:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die HERE neem my deel by die wat my help; daarom sal ek my begeerte sien oor die wat my haat.
Deel
Lees PSALMS 118