PSALMS 118:9
PSALMS 118:9 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Dit is beter om op die HERE te vertrou as om op vorste te vertrou.
Deel
Lees PSALMS 118PSALMS 118:9 Bybel vir almal (ABA)
Dit is beter om te vra dat die Here jou moet beskerm, beter as om te dink dat belangrike mense jou sal help.
Deel
Lees PSALMS 118PSALMS 118:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Dit is beter om by die HERE te skuil as om op edeles te vertrou.
Deel
Lees PSALMS 118PSALMS 118:9 Afrikaans 1983 (AFR83)
Om by die Here te skuil, is beter as om op hoë mense te vertrou.
Deel
Lees PSALMS 118PSALMS 118:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Dit is beter om by die HERE te skuil as om op vooraanstaandes te vertrou.
Deel
Lees PSALMS 118