PSALMS 119:105
PSALMS 119:105 Bybel vir almal (ABA)
Die dinge wat U vir ons gesê het, is vir my soos 'n lamp wanneer ek in die donker loop, dit wys vir my hoe ek moet lewe.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:105 Afrikaans 1983 (AFR83)
U woord is die lamp wat my die weg wys, die lig op my pad.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:105 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
U woord is 'n lamp vir my voet en 'n lig vir my lewenspad.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:105 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
NUN. U woord is 'n lamp vir my voet en 'n lig vir my pad.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:105 Die Boodskap (DB)
U Woord wys my presies hoe ek moet leef, soos ’n helder lig skyn dit op die donker pad waarop ek stap.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:105 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
U woord is 'n lamp vir my voet en 'n lig vir my pad.
Deel
Lees PSALMS 119