PSALMS 119:107 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion
PSALMS 119:107 AFR83 (Afrikaans 1983)
Ek ly swaar, Here, hou my in die lewe, soos U beloof het.
Deel
PSALMS 119 AFR83PSALMS 119:107 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Ek is baie diep neergedruk; HERE, maak my lewend na u woord!
Deel
PSALMS 119 AFR53PSALMS 119:107 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Ek het baie swaargekry, HERE. Vernuwe my lewe volgens u woord.
Deel
PSALMS 119 NLVPSALMS 119:107 DB (Die Boodskap)
Here, dit gaan nou baie sleg met my. Kom help my tog, soos U belowe het.
Deel
PSALMS 119 DBPSALMS 119:107 ABA (Bybel vir almal)
Dit gaan baie baie sleg met my, U moet my laat aanhou lewe, soos U gesê het.
Deel
PSALMS 119 ABAPSALMS 119:107 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Ek is baie terneergedruk; HERE, maak my lewend volgens u woord!
Deel
PSALMS 119 AFR20PSALMS 119:107 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Ek is baie verdruk; maak my lewend, HERE, volgens U woord.
Deel
PSALMS 119 CAB23