PSALMS 119:160
PSALMS 119:160 Afrikaans 1983 (AFR83)
Op u woord kan 'n mens hom geheel en al verlaat. Al u bepalings is regverdig. Hulle staan vas.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:160 Bybel vir almal (ABA)
Alles wat U gesê het, bly dieselfde, alles wat U besluit, is altyd reg.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:160 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die hele inhoud van u woord is waarheid, en al u regverdige verordeninge is tot in ewigheid.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:160 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die wese van u woord is betroubaarheid, en elkeen van u regverdige beslissings is vir ewig.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:160 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
U woord is van die begin af waar, en elkeen van u regverdige verordeninge is tot in ewigheid.
Deel
Lees PSALMS 119