PSALMS 119:169 - Compare All Versions

PSALMS 119:169 ABA (Bybel vir almal)

Here, U moet hoor wat ek bid, U moet my help om te verstaan wat U sê.

PSALMS 119:169 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

O HERE, laat my smeking nader kom voor u aangesig; maak my verstandig volgens u woord.

PSALMS 119:169 AFR83 (Afrikaans 1983)

Gee tog ag op my geroep, Here, gee my insig soos U beloof het.

PSALMS 119:169 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

Laat my klaagroep voor U kom, HERE; gee my insig ooreenkomstig u woord.

PSALMS 119:169 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

TAU. Laat my hulpgeroep voor U aangesig nader kom, HERE; gee my insig volgens U woord.

PSALMS 119:169 DB (Die Boodskap)

Here, luister tog as ek smeek dat U my moet help, leer my om te verstaan wat U in die Bybel van my vra.

PSALMS 119:169 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

HERE, luister na my geroep; gee vir my insig soos U beloof het.